Koos Kombuis - Springbokheld
Autoscroll
1 Column
Text size
Transpose 0
Koos Kombuis - Springbokheld
Elke Boemelaar se Droom
----------------------------
Ons lGoop oor die vDlaktes
Die vAlaktes van gDroen gras
GHier waar vDroeA5533;r netD losgemale was
En dGie rugbyklub sDpeel in sy lAaaste dDans
GDis beseringsDtyd en ons Alaaste Dkans
GKomaan, Dbaby, kom Asit byD my
Dis vir die gGroen en gDoud waarvoor oAns moet vDry
GRig myD af dan's ek jou SApringbokDheld
En dis so lGekker saam met CDathy op die rAugbyveDld
Ons loop oor die vlaktes
Die vlaktes van groen gras
Moet ek jou vashou of liewers uitpaas
Ek vat aan jou arm, ek vat aan jou hand
Ek het balbesit, maar al my manne is onkant
Komaan, baby, kom sit by my
Dis vir die groen en goud waarvoor ons moet vry
Rig my af dan's ek jou Springbokheld
En dis so lekker saam met Cathy op die rugbyveld
OntGhou jy St. LDourens
OntAhou jy jou Rob EDllis
En EGdwil DuDbayo
Never mAind wat sy vDel is
So bGaie heldedDade is al hAier gepDleeg
Ek hGoor die skare jDuig al is die pAawiljoene lDeeg
Ek hGoor die skare jDuig al is die pAawiljoene lDeeg
Ek vat haar aan haar hand
Ek vat haar aan haar tiet
Ek pen haar vas in my kwartgebied
En terwyl die maan nog so helder skyn
Druk en my drie op die middellyn