Autoscroll
1 Column 
Text size
Transpose 0
Tuning: E A D G B E
[Verse 1]
AmOnder in my whiskey glas Emsien ek jou wAmeer Amonthou ek hoe ons was, Emmaar nou's my hart so sAmeer AmDie kroeg se deur is toe, Emwasem hang in donker lAmug AmEk lig my glas op om te pEmroe, Emmaar voor my sien ek jou gesig
[Chorus]
DmOnder in my, oAmnder in my, Eonder in my whAmiskey glas Eis jy nog aan my vAmas
[Verse 2]
AmEk het jou verruil vir die droom Emvan 'n duisend konAmtinente Ammaar nou sien ek my glas se boom en ek Emtel my laaste sAmente AmJy's orals in my hier vannag, Emek voel jou in my lAmewe Amwhiskey is hard en jy is sag Emjy is bo drank verAmhewe
[Chorus]
DmOnder in my, oAmnder in my, Eonder in my whiskey gAmlas Eis jy nog aan my Amvas
[Bridge]
AmDrie skepe moes my wegvoer Emna lande ver van hAmier Ammaar daar's skimme op die vloer Emen visioene in my bAmier AmEk weet ek was verkeerd gewees, Emmy oë traan, my maag wil drAmaai Ammy drome was nog vis nog vlees, Emdrie skepe het my hart veAmrraai
[Chorus]
DmOnder in my, oAmnder in my, Eonder in my whiAmskey glas Eis jy nog aan my Amvas