Koos Kombuis - Jy was nog nooit in langstraat as dit reen nie
chordsver. 1
Autoscroll
1 Column
Text size
Transpose 0
GGister was jy my vriend gewees
Toe moes ek in 'n dagblad lees
Jy't my Cskoonfamilie sleggese^
En jy wil Gal my spaargeld ook nog he^
Jou vierde vrou het jou so pas verlaat
jy wil nou nooit meer oor haar praat
Dik gerook van die goedkoop zol
Sit en stuur jy e-posse die wereld vol
KOOR:
AmO moenie huil nie, o moenie ween nie
FO moenie dink jy is die enigste een nie
DJy was nog nooit rerig alleen nie
GJy was nog nooit in CLangstraat as dit Dreen nie
Jy dink mos jy't vreeslik seergekry
Jy glo jy's al ou wat so ly
Maar ek het nuus vir jou vanaand, ou maat
Die hele wereld suffer in 'n doodloopstraat
Daar's orals moord en oorlog in die nag
Daar's commuters wat vir trein wag
Ken jy die hongersnood in Bangladesh?
Weet jy van mense wat in karre crash?
KOOR:
BRUG:
EmJy't my een keer te veel teleurgestel
Ek sal nooit weer jou plaaslyn bel
CDie kampvuur le^ vol koue as
Daar's dooie Dkole Cwaar ons vriendskapG was
Die lug is nie net een soort blou nie
Die heelal draai nie net om jou nie
Mo^re is mos nog 'n dag
Jy't verniet gedink jy gaan laaste lag
KOOR: