Koos Kombuis - Huisie by die see
Autoscroll
1 Column
Text size
Transpose 0
Tuning:
Koos Kombuis - Huisie By Die See
--------------------------------
ADlmal wil 'n huisie by die sGee h
ADlmal hoop die struggle is verAby
ADlmal s die lewe is eers moGre
Maar mDore is te lAaat vir Dmy
ADlmal s hulle wil 'n huisie by die seGe h
Ja, aDlmal s hulle wil 'n huisie by die seAe h
Met 'n comDputer en internet
En 'n gGietyster met dubbelbed
LDewe ons sentraal en ook so vaal
Ek en my eAie lewensmaat so kDaal
OAns wil net 'n huisie by die sDee h
Almal wil 'n huisie by die see h
Almal hoop die struggle is verby
Almal s die lewe is eers more
Maar more is te laat vir my
ADlmal s hulle wil 'n Amerikaanse paspoort hG
Dis net "ja" aDlmal s hulle wil 'n Amerikaanse paspoort hA
Want die lDewe hier is Gfokol werd
Ons surAvive net op die hDond se stert
PornograDfie laat al ons kinders hGyg
Terwyl die pDrys van drank en pAetrol styg
Die tDruth commision is nou eers klaar
Ons wag al uGre in die bar
In die deDmocracy het ons Afokol s
Ons wil net 'n Amerikaanse paspoort Dh
MDaar as ons dit nie kan kry nie
Dan wil ons ten mAinste 'n fokken huisie by die sGee Dh
Hallo daar almal. Jasper van Zyl en WP du Plessis (alombekend as die hoogs berugte Mr. P) aan die woord. Ons weet almal dat daar 'n MASSIEWE aanvraag na Afrikaanse kitaarmusiek op die internet is en daarom het ons besluit om hierdie KLAS tab op die internet te plaas. Moet ASSEBLIEF nie suinig wees as jy enige Afrikaanse kitaarliedjies ken en kan speel nie. ONS STEL BELANG. Jou medemens stel belang. Komaan, help die mense met kosvoorraad, donasies en kitaartabs. Ons het. Jy kan!
E-mail my gerus by jaspervanzyl@mailbox.co.za vir enige terugvoer of vrae. Sien weer as die tyd reg is.
Ons kan ongelukkig nie verantwoordelik gehou word vir enige teleurstelling, psigose, radioaktiewe vergifting of skaakspelnederlae wat met hierdie tab verbind kan word nie.
---------------------------
This file passed through:
Absolute Tabs
http://www.tabs.co.za
---------------------------