Autoscroll
1 Column 
Text size
Transpose 0
Tuning:
Koos Kombuis Ek Wil Net Huistoe Gaan Oorspronklik in G |G - |Am -G |
Ek het Ggenoeg gely, ek het mos swaar gekry In hierdie yster plek, want hier is almal gek Ek wil net Amhuistoe gaan Onder die Gbitter maan Agter die Ameindes ver daar waar die bokke blêr Na die Gboereplaas want dis my kop wat raas Ek wil net Amhuistoe gaan Ek wil net Ghuistoe gaan
Ek is te Glank in die stad, ek wil die langpad vat Ek verlang na jou in die ou hemel blou Ek wil net Amhuistoe gaan Onder die Grieldans maan In 'n Amwatersloot wil ek kaalvoet loop Daar waar die Ggrensdraad sing, dis mos die beste ding Ek wil net Amhuistoe gaan Ek wil net Ghuistoe gaan
C En die windpomp draai G En die windjie Bmwaai Am En die hane kraai G En die boere saai C En die lammers wei Bm En die trekkers ry Am En die boervrou brei aan die Dboer se trui
|G - |Am -G |
Ek is so Gmoeg van die stres, ek is nou oud en bles Nou wil ek ophou werk en my das uittrek Ek wil net Amhuistoe gaan Daar langs die Gakkerlaan In hierdie Amdonker land het ek geen toekoms plan En die Gneon skyn deur my siel se pyn Ek wil net Amhuistoe gaan Ek wil net Ghuistoe gaan Ja, na die Amboereplaas want dis my kop wat raas Daar Gwil ek staan onder die rieldans maan Ek wil net Amhuistoe gaan Ek wil net Ghuistoe gaan Ek wil net Amhuistoe gaan Ek wil net Ghuistoe gaan