Koos Du Plessis - Skielik is jy vry
chordsver. 1
Autoscroll
1 Column
Text size
Transpose 0
Capo: 1
Tuning: E A D G B E
[Intro]
| D | % | % | % |
[Verse 1]
DAs niemand van jou Ahoor nie
As niemand van jou Dweet nie
Kan jy tog niks Gverloor nie A
Kan niemand jou Dvergeet nie
[Verse 2]
As niemand jou Abemin nie
As niemand jou ooit rDaak nie
Kan niemand trou Gversin nie A
Kan niemand jou Dversaak nie
[Chorus]
Dis tog so Geenvoudig
Dis jy aaleenlik Djy
En die groter Asorge
Gaan vanself Dverby
Niks om te Gverhaal nie
Net die vrede Dbly
Niks om te Abetaal nie
En skielik is jy Dvry
[Verse 3]
DAs niemand op jou Aleun nie
En niks van niemand vra Dnie
Hoef niemand jou te steun nGie A
Hoef niemand jou te dra Dnie
[Chorus]
Dis tog so Geenvoudig
Dis jy aaleenlik Djy
En die groter Asorge
Gaan vanself Dverby
Niks om te Gverhaal nie
Net die vrede Dbly
Niks om te Abetaal nie
En skielik is jy Dvry
[Outro]
| D | % | % | % |