Autoscroll
1 Column 
Text size
Transpose 0
Tuning: E A D G B E
[Intro] C G C G [Verse 1]
Die Cdonker kom van buite En Fsyfer deur die ruite En ek gCooi nog 'n paar kFole op die vCuur En die taFfel en die laaikas En alles wat eers Cvas Fwas VerGsmelt tot blote skadu's teen die muCur
[Chorus]
Ons Cdrome van gister FWord somber en sinister Want kyk Dmalles het 'n Cvasgestelde Guur Ons beCplan toringblokke Maar die Fslopers is betrokke En ons dDmrome is bloot sGkadu's teen die mCuur
[Verse 2]
Met oCrrelbegeleiding Kom die Fvoorspel tot die skeiding Maar dis Dmalles reg, die Gliefde is 'n Cvuur G En van die Cvurige hofmaak Hoor ons Dmlater in die Fhofsaak Want die Dmliefde is 'n Gskadu teen die Cmuur
[Chorus]
In sCwart of wit getooi In 'n Fstoet of in konvooi Wonder elDmkeen hoelank alGles nog sal dCuur G En leef holderCstebolder Want die Fkis wag op die solder En die Dmlewe is 'n Gskadu teen die Cmuur En leef Cholderstebolder Want die kis wag Fop die solder En die Dmlewe is 'n Gskadu teen die Cmuur die Dmlewe is 'n Gskadu teen die Cmuur
[Outro]
Die Cdonker kom van buite En Fsyfer deur die ruite En ek Cgooi nog 'n Gpaar kole Fop die Cvuur En my Dmvoete enC my Fhande Word Cou-bekende Flande In die skDmadukaarte Fteen die Dmkamer Cmuur Die Dmwreld word 'n sGkadu teen Cdie muur 'n Fflikkerende Dmskadu teen die Cmuur