Koos Du Plessis - Op die pad na nooitgedacht
chordsver. 1
Autoscroll
1 Column
Text size
Transpose 0
Tuning: E A D G B E
[Intro]
A
e|----------0-----------------------------------|
B|----------2-----------------------------------|
G|----------2-----------------------------------|
D|----------2-----------------------------------|
A|--------0-0-----------------------------------|
E|-0-2--4---------------------------------------|
Op 'n Adonker aand diep in EJuliemaand
op die Dpad na NooitgedAacht
waar drie Drotse staan teen die Asekelmaan
het ek Alank gewag die Enag.
Want 'n Askurk vanouds het 'n Esak vol goud
daar Dbegrawe langs die pAad
en elke Ddonker aand met die Asekelmaan
kom hy Aterug en soek sy Eskat.
In die Averte Ehoor ek vier Ahoewe
soos 'n hartpols Ediep in die Anag.
Dis of die duiwel hom jaag
want die Dmaan sit al laag
op die pAad na ENooitgeAdacht.
Dis of die dEuiwel hom jaag
want die Dmaan sit al laag
op die pAad na ENooitgeAdacht.
[Verse]
By die G#spookklippe naby D#Nooitgedacht
so't die C#mense my G#vertel
kan geen C#man dit waag oG#p 'n donker nag
hy G#begeef hom in die D#hel.
Maar ek het G#vas gestaan en D#gese ek gaan
Man C#alleen een donker G#nag.
Ek het C#myself gestaal en my G#perd laat haal
D#maar ek het sG#o iets nooit D#verwag.
Want die G#vuurvonke sD#pat uit syG# hoewe
D#en tien G#vlamtonge sD#peel in die G#nag
D#en die G#ruiter le plat
want sy C#perd ken die pad
na die G#skat van D#NooitgeG#dacht.
[Verse]
Ek het te veel gesien en ek Ddog miskien
is die Cbeste plek die Ghuis.
Want ek Cken gevaar maar ek Gtrap onklaar
Den ek wGens ek was al Dtuis.
Maar die Ghuis is ver en die Dmorester
hang Cspookagtig oor die Gveld.
DDis geen Cplek vir my ek wil Gliewer ry
gee die Gkerel maar sy Dgeld.
DMaar die Ghoefslae Ddreun in my Gore
Den 'n Gskim skiet Dstil uit sy Gsaal
en die vuurvonke spat soos hy Cgrou langs die pad
want hy Gkom om sy Dskatte te Ghaal.
[Verse]
C#Maar die F#burgers C#gun hom geen F#rus nie
soos 'n veldbrand C#kom hulle F#aan.
C#En die F#Mauservuur dreun en Blooddruppels reen
en ek F#dog die C#einde breek F#aan.
C#Maar twee F#kole gC#loei in sy F#oe
C#met een F#haal is hy C#weer in die F#saal
C#en sy F#perd ploeg die lug in sy Bylingse vlug
F#want hy weet die C#dood kom hom F#haal.
Op 'n donker aand diep in C#Juliemaand
op die Bpad na NooitF#gedacht
C#waar drie Brotse staan teen die F#sekelmaan
het ek F#lank bly le die C#nag.
En ek F#weet gC#eeneen sal myF# glo nie.
C#Dit klink F#alles so C#gek in die F#dag...
C#Maar wees F#elkeen wat lag
eenmaal Bdaar in die nag
op die F#pad na C#NooitgedF#acht.