Koos Du Plessis - Onthou jy nog
chordsver. 1
Autoscroll
1 Column
Text size
Transpose 0
Tuning:
Koos du Plessis
Onthou jy nog?
Oorspronklike sleutel: D
DOnthou jy nog die Gdae van Dwens ons was al Agroot
Al ons Dwysheid en ons Gvrae na die Dlewe Aen die Ddood
Die A7dag was veertig volle ure die Dnag was Anet een oogknip Dkort
En 'n Dvesting was die Gmure om ons heen wat Dlater A7sel Dsou word
DOnthou jy nog die Gtye van Dliefhe droom en Abou,
En die Dlater dae se Gswye om Diets van Aalles te Dbehou.
Tog A7vreemd die tyd se laaie die Dlewe Ais so bitter Dkort
Dat Dons na al ons Gpaaie iedereen weer Dkind maar A7wees moet Dword
Dat Dons na al ons Gpaaie iedereen weer Dkind maar A7wees moet Dword