Autoscroll
1 Column 
Text size
Transpose 0
Tuning: E A D G B E
[Intro] | C G | C | [Verse 1]
As my Cwrak nog kan loop, en die pad is oop En die wGêreld lê alkant te koop En ek't 'n GRant of tien, wie weet, miskien? Nog 'n Cpaar hier en daar, wie weet waar?
[Chorus]
Dan Cvat ek die pad na die bose ou stad Want hy's Ggrys en wys en hy's gou En die Cnaald bly dwaal net so regs van nul Want ek Gmaak nes soos ek Cwil
[Verse 2]
Ek't 'n Cjaar lank gewerk as 'n derde klerk Dis weeer Gtyd om 'n iets te geniet Want selfs 'n Gweek se swoeg is al klaar genoeg En my Ctjek s ook als is verniet
[Chorus]
Toe Cbreek ek maar weg, en die wêreld is reg Want ek's Geitlik klaar met die spul En die Cnaald bly dwaal net so regs van nul Want ek Gmaak nes soos ek Cwil
[Verse 3]
Daar's 'n Cietsie te s vir min rykdom hê Want 'n GRant is soms soos 'n fortuin Dit hou die Gtenk half vol, laat die wiele rol En jy Csien hoe jou sorge verdwyn
[Outro]
Een Ctrap van die voet en die lewe is soet Want die Genjin word dromerig stil En die Cnaald bly dwaal net so regs van nul Want jy Gmaak nes soos jy wil En die Cnaald bly dwaal net so regs van nul Want jy Gmaak nes soos jy Cwil