Koos Du Plessis - Môreliedjie
chordsver. 1
Autoscroll
1 Column
Text size
Transpose 0
Tuning: E A D G B E
Môreliedjie - Koos Du Plessis
[Inspeel]
| G | % | % | % |
[Vers 1]
Wat gee ek Gom? Die môre-Cster
Ek weet die Ddag, lê drie uur Gver
En wanneer Gek, die fluite Choor
Speel ek weer Ghee..le Dspel weer Goor
[Vers 2]
Van staan maar Cop, net soos die Gres
Doen elke Dsom, en leer jou Gles
Maar werk geCrtou, van ses tot Gses C
Die maatskapGpy ...D sorg vir die Gres
[Vers 3]
Die wêreld Gwink, die lewe Cwag
met ywer Dkan jy veel verGmag
Doen net jou Gplig, van dag tot Ddag
Die toekoms Glê ...D en skaterGlag
[Vers 4]
As wysheid Cmet die ouderGdom
Se grysheid Den berusting Gkom
Moet ek tog Cteen die wysheid Gwaak
Wat wil 'n Gou man Ddaarmee Gmaak?
[Vers 5]
En wees maar Glief en word beCmin
Dis net die GdeelDtjie Gtussenin
Wat liefde Gbly, 'n dubbel-Cdoor
Dis iets geGwen ..D. en iets verGloor C
[Uitspeel]
Net iets geGwen ..D. net iets verGloor