Koos Du Plessis - Groet sonder woorde
Autoscroll
1 Column
Text size
Transpose 0
Groet sonder woorde- Koos Du Plessis
GLaat Cons nie praat nie;
DdieG tyd is verby.
GNieCmand is kwaad nie
Den Galbei is vry.
CKom kyk deur die ruitGe:
die nagD staan in blom. G
GWoorde hoort bCuite
want harDtseer is stom. G
GLê jou Ckop hier teen my skouer;
Dlaat joGu hart sy paaie gaan.
GStilweg word oCns wys en ouer-
Deendag salG ons dalk verstaan.
GMaar tot Cdie ryp kraak onder skoene
wat geen
Dander haarGd of tuiskoms ken,
Ggun ek my nog visiCoene van een
Dwat dieG hele wêreld wen.
GJy hoorC my nie meer nie;
Dek sêG maar totsiens.
GEn saCl jou nie steur nie;
Dek loGop ongesiens,
Gwant Cjy is in oorde
Dwaar dromGe nog blom.
GEk groet sConder woorde,
Dwant harGtseer is stom.
Gwant Cjy is in oorde
Dwaar dromGe nog blom.
GEk groet sConder woorde,
Dwant harGtseer is stom.
geplaas deur Selim Abdou, dis die eerste afrikaanstalige lied wat ek ooit gehoor
het. Met dank aan Jasper Van Zyl.