Autoscroll
1 Column 
Text size
Transpose 0
Tuning: E A D G B E
Gebed Koos du Plessis [Verse 1]
DLaat my nAooit die grond verlaDat nie. DLaat my iAn U skadu Dbly.D7 GGee dat elkAe aardse Bmvreugde en Avrees, E7eindelik nietig word vir mA7y. DElke Aafdraai paadjie kenD ek. GElke keG/F#er het ek gedwaalA. A7 DElke keD/F#er het U my iewers Gkom hGmaal. DMaak dit HeeAr, die laaste Dmaal. Dsus4 D
[Verse 2]
DElke Adag is ‘n gedaDgte. DElke kAamer net gehuDur.D7 GElke Aaardse droom van Bmrykdom en rAoem, E7net ‘n skadu teen die mA7uur. DWat ek Ais, is net genaDde. GWat ek hG/F#et, is net geleen.A A7 DEintlik smD/F#ag ek na U waters Gvan rGmus. DLei my HeAer vanaand daarheDenDsus4 DLei my Heer vAanaand GdaarheDen