Jo Black - Skepe
chordsver. 1
Autoscroll
1 Column
Text size
Transpose 0
Strumming
Capo: 3
Tuning: E A D G B E
[Verse]
En SAkip word in 'n hawe gebou
n Skip lyk in 'n hawe baie mooi vir my en joDu
maar dis nie waarvoor skepe gemaak wAord nie
Die storms en die winde sal waai
Hys jou seile hoog
want een of ander Dtyd moet die tyding draai
laat die kompas van jou siel weer jou hart bepAaal
Kry jou maste reg
Ehaal die ankeDr uit
in die rigting van die ASuiderkruis
[Chorus]
Ons is geDmaak om Euit te Agaan
Op die gDolwe van die Ediepste oseAaan
Ons vind ons Drigting in die Esterre en die Ahelder mDaan
Ons is gemaak inA hoop se naam
Ons is geDmaak om Euit te Agaan
[Verse]
ADie lewe sal jou gooi en jou rondruk
soms voel dit of jy sink
maar jy moet net jou voete soos DPetrus vind
en dalk net weer glo soos 'n Akind
AHou net koers want soms kom die twyfel
Dit gaan meer oor hoe jy opstaan
En minder oor hoe jy Dstruikel
Moenie vrees as die waters Arof raak nie
Tel jou skouers Eop
Voel jou Ahart weer Dklop
[Chorus]
A Ons is Dgemaak om uit te Agaan
Op die gDolwe van die dEiepste oAseaan
Ons vind ons Drigting in die Esterre en die Ahelder maDan
Ons is gemaak in Ehoop se nAaam
Ons is gDemaak omE uit te Agaan
Stuur jou Dskip nou deur die poorEte
AOns hoop is meer as net lee woorF#mde
E Jy's in Dbeheer van jou bestemminEg
Hoe jy daar uitkom is jou eie beAsluit
AOns is gemaak om uit te gaan
Op die Dgolwe van die dEiepste oAseaan
Ons vind ons rDigting in die Esterre en die helder Dmaan
Ons is gemaak inE hoop seA naam
Ons is gDemaak omE uit te gaAan
Op die Dgolwe van die dEiepste oseAaan
Ons vind ons Drigting in die sEterre en dieA helder maDan
Ons is gemaak inE hoop se F#Mnaam
Ons is Dgemaak om Euit te Agaan