Autoscroll
1 Column 
Text size
Transpose 0
[Verse 1]
EHoop, wat is hoop? Dis die wens dat die son weer opBkom EHoop, wat is hoop? Dis dat vrede by ons uit Bkom
[Verse 2]
EHoop, dis die samesyn voor 'n wêreldbeker eindBstryd EHoop, dis die taal van 'n hart Dis die gees van 'n man wat Buitskree
[Pre-Chorus]
ABring die hoop Eweer terug [Chorus] EDaar's 'n oorlog hier binne my C#mDis vir jou wat teen jouself baklei AEk sê vir jou, jy is goed genoeg BSo, bring die hoop weer terug EJy's die lig in die donker gang Jy's die baken wat op die heuwel staan G#m Ek sien die mens wat jy nog kan wees A BSo, bring die hoop weer terEug
[Verse 3]
EHoop, wat is hoop? Dis as ons harte na mense Bterugdraai EHoop, wat is hoop? As jy struikel sal jy weer Bopstaan
[Verse 4]
EHoop, wees die hoop Steek jou hande uit na mekaar B EHoop, dis 'n stem wat sê: As jy moeg is, sal ek joBu dra
[Pre-Chorus]
ABring die hoop Eweer terug [Chorus] EDaar's 'n oorlog hier binne my C#mDis vir jou wat teen jouself baklei AEk sê vir jou, jy is goed genoeg BSo, bring die hoop weer terug EJy's die lig in die donker gang C#mJy's die baken wat op die heuwel staan AEk sien die mens wat jy nog kan wees BSo, bring die hoop weer terug
C#mSo, bring die hoop weer Eterug A B [Chorus] EDaar's 'n oorlog hier binne my C#mDis vir jou wat teen jouself baklei AEk sê vir jou, jy is goed genoeg BSo, bring die hoop weer terug EJy's die lig in die donker gang C#mJy's die baken wat op die heuwel staan AEk sien die mens wat jy nog kan wees BSo, bring die hoop weer terug A
C#mSo, bring die hoop weer Aterug BSo, bring die hoop weer Eterug