Dozi - Grassade
chordsver. 1
Autoscroll
1 Column
Text size
Transpose 0
Tuning: E A D G B E
[Verse 1]
F#mEk loop maar katvoet
Deur my woorDbde
Soos deur die bitter mooi KF#maroo
Iewers skuil daar nog akkooDbrde
Iewers waai 'n rolbos vF#mas
[Chorus]
F#Ons is maar grassaBmde my kind
EIn die wind verwAaai my kind
F#Ons is maar grassaBmde my kind
EIn die wind verwAaai
[Verse 2]
F#mEk speel op die walle
Van die gDbroot rivier
Begrawe my drome in die sF#mand
'n Sterretjie vir Kersfees
Is nie vDbeel gevra
Noem hom sommer maar my nF#maam
[Chorus]
F#Ons is maar grassaBmde my kind
EIn die wind verwAaai my kind
F#Ons is maar grassaBmde my kind
EIn die wind verwAaai
[Verse 3]
F#mWarm warrel winde
DbDraai en draai
My gedagtes
Daarin vasgeF#mvang
En as ek dit eendag
Daar Ablos kan woDbel
Sal ek vir jou 'n poskaart sF#mtuur
[Chorus]
F#Ons is maar grassaBmde my kind
EIn die wind verwAaai my kind
F#Ons is maar grassaBmde my kind
EIn die wind verwAaai