Dozi - Ek dink aan jou
Autoscroll
1 Column
Text size
Transpose 0
Tuning: E A D G B E
[Verse 1/2]
BGuitekant lê 'n tarentaal se veer
en ek wAmonder wat ek hieruit kan leer.
Daar is baie myle tussen doen en sê,
want Dalles wat is was al gewees.
Om agter 'n glGashuis se deur te staan
en hAmoop niemand sien jou daar.
‘n Honderd en een besluite geneem
maar allDes bly ongedaan.
[Chorus]
Ek ruik die sCoet geur van mDuskus
wat hGang Din die gEmang
en ek dAmink aan die pDêrels om jou lGyf.
[Verse 3/4]
BGuitekant lé die sneeu en wag
om 'n snAmeeuman te word wat breed glimlag.
Ek wil niks meer bewys nie ek het my versoen,
ek het Dalle stasies aangedoen
Ek het die lGewe se vreemde paaie geloop.
‘n GAmoeie begrip is net 'n halwe woord.
Aandagtig gesit, ek het die tyd bekyk,
Dalles gedoen wat gedoen moet word.
[Chorus]
Ek ruik die sCoet geur van mDuskus
wat hGang Din die gEmang
en ek dAmink aan die pDêrels om jou lGyf.