Autoscroll
1 Column 
Text size
Transpose 0
Tuning: G C E A
Stanley en die koei - David Kramer Intro: C Am F C Am G
CKom ek vertel jul van AmStanley de Witt Hy’s FStoffel Bek se neef en hy Cwoon op AmLadiGsmith CEendag het hy en sy Ampa vroeg gery FCalitzdorp toe om ’n Ckoei Amte gaan Gkry CHulle ry met pa se bakkie oor die AmHexrivier se pas FStanley vra sy pa: ‘hoe Cmaak ons Amkoeitjie Gvas?’ CMoet jou nie bekommer nie, Amek sal stadig ry Gaan Fsit jy agterop en Ckeer as Amkoei wil Ggly
KOOR:
GSchekelinge .. CEen vir ’n geel pampoen, C Ftwee vir ’n rooi veldskoen Hoe Clekker Gkry ek Cnou
CHulle laai toe die koei op, is Amreg vir die rit Met sy Farms op die reeling het ou CStanley Ggesit CStanley ou seun, Amluister nou mooi FRoep maar as sy rondspring sal Cek die Amankers Ggooi CStanley sê: “Ja-nee, dan Ammaak ons maar so Al Fis pa bietjies doof sal Cpa my Amseker Ghoor”
KOOR (1 x)
CHulle’s Calitzdorp uit, tAmerug oor die pas FStadig om die draaie en Ckoeitjie Amstaan mooi Gvas Maar Cteen die eerste steilte, Amtoe begin die pret FPa gooi die ratte en hy Cgee die Ambakkie Gvet CStanley roep en skree, hy Amskrik om amper dood Want Ftoe hy vir hom weer kom kry sit Ckoeitjie Amop sy Gskoot!
KOOR (1 x)
CJa dit is die storie van AmStanley de Witt En sy Fpa en die koei en die CnagAmmerrie-Grit Want Cdwarsdeur die berg tot in AmLadismith Het die Fkoeitjie op sy skoot die Chele Ampad bly Gsit
KOOR (2 x)
COm elke hoek AmEn om elke draai So Ftussen Stan se knieë Het haar Cuier AmrondgeGswaai
KOOR (2 x)