Autoscroll
1 Column 
Text size
Transpose 0
David Kramer Krisjan Swart
O CBo kant die stasie Daar Fwoon Kris Jan SCwart FTus-sen die Cspoorweg en dieF na-sio-na-leC-pad Op die Cmuur van sy stoep Hang die Fhorings van 'n Cbok In sy agtFerplaas groei pCerske boom Langs Fgroot ou duiwe Chok
Op daai dFuiwe is hy so Ctrots Hulle mFaak sy hart so Cbly Want die sFilwer bekers Cop sy pel (Ek kan nie lekker uitmaak wat hy hier sing nie) Dit sFtaan so in 'n Cry
Ja Fhy is Kris Jan CSwart Hy's Fwyd en syd geCken Vir sy dFuiwe wat so vCinnig vlieg En Fpryse vir hom Cwen
Nou kCrisjan se vrou Is Flekker rond en Cvet In haar Fhare dra sy Ckurlers In haar mFond 'n sigarCet
PaCntoffels aan haar voete FKook sy mos koCnfyt Met haar eFen oog op die tCuinjong Wie die agFterplaas natCspuit
O daai Fvrou is hy so Ctrots Ja sy Fmaak sy hart so Cbly Al Fis sy nie Cjonk nie Kan Fsy nog lekker Cvry
Ja sFy is Wilmiena SCwart Hulle Fken haar 'n wyd en Csuid Vir haar Fmelktert en mCosbolletjies Haar bFeroemde boer beCskuit
CNou Kris Jan se dogter's met 'n Fprokereur gCetroud En Fhy het vir haar 'n Cgroot wit huis In FRiebeech park gCebou
CEn die kaggel in die sitkamer Is Fmooi met klip verCsier En 'n sFkildery van die tafCelberg Hang Fhoekal teen die Cmuur
Op daai Fdogter is hy so troCts Sy Fmaak sy hart so bCly Al Fis sy nie Cmooi nie Het Fsy haar man gCekry
Ja Fsy is Johanna CSwart Sy's die Fvrou van die proCkereur En haar lFippies en haar viCngernaels Is diFeselfde bloed rooi kCleur
Nou CKris Jan se seun Is 'n Flekker fris Cgebou Maar sy sFtem is 'n bietjie Choog
Sy brFoek is 'n bietjiCe nou Sy hCare dra hy lank En hy sFpeel ook die kCitaar En 'n KFris Jan vra sy vCrou "Fwaar kom die sCeun vandaan?" Op daai sFeun is hy nie tCrots nie Hy Fmaak sy hart so Cseer Kan Fek tog sy Cpa wees Wil FKris Jan rCedeneer
O Fhy is Kris Jan CSwart O hy het Fook sy pa se Cnaam Maar sy hFare en sy kCitaar speel Die Fmaak sy pa so sCkaam
O Cbo kant die stasie Daar Fwoon die swart gCesin En 'n FKris Jan drink net Cbrandewyn WiFlmiena drink net gFin
Hulle sFit daar op die sCtoep In die sFkemerlig so fClou En hulle Fkyk hoe vlieg die dCuiwe FSirkels teen die Cblou
Ja hulle Fsit daar op die sCtoep In die sFkemerlig so Cflou En hulle Fkyk hoe vlieg die Cduiwe SiFrkels teen die bClou