Autoscroll
1 Column 
Text size
Transpose 0
Tuning: E A D G B E
DAVID KRAMER - DRUK MY VAS [INTRO] D G A G D [VERSE 1]
O, die Dliggies het geblink en die Gglasies het geklink Ek Adans toe met n tannie wat vanG talcum powder Dstink DSy dra 'n ring van goud, en sy Gsê sy is te oud Maar sy Avat my ommie lyfn en sy Gknyp my op die Dboud En sy sê Ddruk my, druk my, Gskattie druk my Dvas Sy sê ek lyk so handsome met my Aspoggerige Ddas En ekke druk haar, ek druk haar, ekke Gdruk haar teen my Dbors Want die liefde is soos water en Aek is baie Ddors
[VERSE 2] (D) G O sy is vuur en vlam, sy drink net coke en rum
Ek Avoel asof ek voorry druk in die BGoegoeberg se Dskrum Ons dans hieroor die vloer, in 'n Gsaal in die Karoo Ekke Avoel waar sit haar corset, en sy Gkyk diep in my Doë En sy se druk my, druk my, Gskattie druk my Dvas Sy sê ek lyk so handsome met my Aspoggerige Ddas En ek druk haar, ekke druk haar, ekke Gdruk haar teen my Dbors Want die liefde is soos water enA ek is baie Ddors
[BRUG] A G A D, A G A B [VERSE 3]
Sy Gsoen my voor haar deur, sy Csoen my nog 'n keer Vir die Dliefde was ek dom, maar Cek't gou Ggeleer Die liggies het geblink en die Cglasies het geklink Ek Ddans toe met 'n tannie wat vanC talcum powder Gstink En sy sê druk my, druk my, Cskattie druk my Gvas Sy sê ek lyk so handsome met my DspoggerigeG das En ek druk haar, ek druk haar, man, ek Cdruk haar teen Gmy bors Want die liefde is soos water enD ek is baie Gdors O, sy druk my, sy druk my, Cskattie druk my Gvas Sy sê ek lyk so handsome met my Dspoggerige dGas En ek druk haar, ekke druk haar, ja, ekC druk haar teen my Gbors Want die liefde is soos water enD ek is baie Gdors