Autoscroll
1 Column 
Text size
Transpose 0
Capo: 1 Tuning: E A D G B E
[Intro] D Gmaj7 D Gmaj7 [Verse 1]
Daar's n Dpark in my tuisdorp ver weg van die stad se laGwaai Waar die Akinders na skool in die middae kom speel en balDjaar En eandag sien ek n klein dogtertjie eenkant alGleen Met Atraantjies wat rol oor haar sproet gesiggie Dheen
[Chorus]
En ek sy : 'Dsproetjies, Gliefling, daar 's n Areenboog in jou Dor Wil jy Ggraag 'n groot geDheim hoor? Almal Ewil graag soos jy Awaes Want jy's Dpragtig, Gliefling', en sy F#druk saggies my Bmhand En sy 'ek Gwens ek kon my Adeur jou or Dsien'. Bm
[Verse 2]
Al die Dsomers en winters is nou reeds so lank al Gverby En die Aglimlag van jonkwees verberg soms nou hartDseer pyn En eendag sien ek sproetjies weer, en my or staar verGdwaas Want die Alelike eendjie verander in die mooiste Dswaan
[Bridge]
En ek sy: 'Dsproetjies, jy's Gpragtig' en sy Adruk saggies my Dhand En sy: 'ek Gwens ek kon my Adeur jou or Dsien' B
[Chorus]
Ek Egaan by die skouburg een aand na n opvoering Akyk En Bdaar dans n meisie wat net soos n veeprinses Elyk Met n glimlag so stralend begroet sy die hele geAhoor Ek Bsien toe dis sproetjies wat harte so beEkoor
[Chorus]
En ek sy: 'Esproetjies, Aliefling, dear's n Breenboog in jou Eor OntAhou jy nog die Eparkie en die F#mtrane in jou Bor? ESproetjies, jy's Apragtig', en ek G#mhou haar teen my C#mvas Sy sy: 'ek Awens ek kon my Bdeur jou or Esien
[Outro]
Ek Awens ek kon my Bdeur jou or sien' E A E