Bok van Blerk - Kaplyn
chordsver. 1
Autoscroll
1 Column
Text size
Transpose 0
Kaplyn
Tussen boFsse en bome
Tussen grense wag ons alDmmal vir more
Maar op agtien was ons aBblmal verlore
Hoe kan ons verstFaan
En wie weFeg nou ons lewe
net God alleen weet waDmaroor on bewe
Want op agtien wou ons alBbmal net lewe
Net een slag toe was jou leCwe verby
Koor:
RoFep jy na my
Roep jy my terug na die kaCplyn my vriend
Deur die jare het die weDmreld gedraai
Toe ons jonk was hoe sou oBbns dit kon raai C
SFoek jy na my
Soek jy my nou in die sCtof en jou bloed
Jy't gese jy hoor GDmod na jou roep
Toe's dit als veBbrby C
Na al hierdie jare
Ver verlore dryf ons rond in ons dade
Net soldate leef met grense se skade
Hoe kan ons verstaan
Want daai bos vreet ons spore
In die donker bos was broerders gebore
In die donker saam gebid vir 'n more
Met net een slag toe was jou lewe verby
Koor:
Roep jy na my
Roep jy my terug na die kaplyn my vriend
Deur die jare het die wereld gedraai
Toe ons jonk was hoe sou ons dit kon raai
Waar is jy nou
Is jou naam dan op ons mure behou
Jy was nooit vereer en nie gaan nou
Oor jou lewe skryf en wat jy nog wou
En by daai muFre
Staan ek vir uDmre
Maar waar's jou nBbaam nou my vriend
BbKan hul nie verBbstaan
Jong soldate veCrgaan
Sonder rede dra hulle die blCaam
Koor:
RGoep jy na my
Roep jy my terug na die kaDplyn my vriend
Deur die jare het die weEmreld gedraai
Toe ons jonk was hoe sou oCns dit kon raai D
Waar is jy nou
Is jou naam dan op ons mure behou
Jy was nooit vereer en nie gaan nou
Oor jou lewe skryf en wat jy nog wou
En by daai mure
Staan ek vir ure
En by daai mure
Staan ek vir ure