Robbie Wessels - Waar le jy vanaand
Autoscroll
1 Column
Text size
Transpose 0
CDink jy ook aan Fmy soos Cek vannand aan Gjou dink
CWeet jy ook dat Fons mekaar eers Clater moes Graakdrink
CTel jy ook soos Fek vanaand die Caande wat oGraait was
CBesef jy ook ons Ghou mekaar nog Cvas
CWat maak jy vaFnaand as Cek na Koos Doep Gluister
CMaak jy jou paaie Fopdraend, raak Cjy die paaie Gbyster
CTeen my wil, Gmis ek jou vanCaand
Koor:
CWaar le^ Fjy vaCnaand? Waar le jFy vanCaand?
Le jy lFangs iemCand?
FAs jy Cdoen, Gmoet my nooit verCgeet nie
FAs jy Cdoen, wil Gek nie daarvan Cweet nie
Saam met jou wense, daar was nie soveel vrees nie
Sonder jou wense, jy was nooit daar gewees nie
Ek wou jou nooit seermaak, en jy ook nie vir my nie
Ons was dalk net te lief vir mekaar
Maar ek hoop ek loop jou raak, weer eendag in die somer
En ek hoop jy ruik soos gister, en ek hoop jy bly 'n dromer
Hoekom dink ek elke uur aan jou?