Robbie Wessels - Skinnidip
Autoscroll
1 Column
Text size
Transpose 0
Dit was Cprysuitdeling, die hele Gdorp was daar
FKobus het soos altyd die Cbeste gevaar
CToe hy opstap met sy rugby Gprestasie
FHoor hy konfedensieele Cinformasie
CHy kon uitvis, wat juffrou FMuller in die Gskoolhoof Cse oos is
Koor:
CSkinnidip saam my, maar nou as die skoolklok Glui
FSkinnidip saam Cmy, Gmy bikini is te klein vir Cmy
'n Periode was nog nooit ooit so kort nie
Ons wou nerens anners wees as voor daai bord nie
Nog nooit het ons daai juffrou so gesien nie
In ons drome was sy sonder haar bikini
Ons het begeer, om haar woorde voor ons oe te sien gebeur
Uit die boomhuis van Albert Kapide
Sien ons die skoolhoof in sy army speedo
Juffrou Muller met shampagne in die een hand
Kaalbas op die trappie in die vlak kant
Toe staan sy op,toe val die boomhuis met die woorde in ons kop