Robbie Wessels - Liewe ouers
chordsver. 1
Autoscroll
1 Column
Text size
Transpose 0
Capo: 2
Tuning: E A D G B E
[Intro]
D G A D x2
[Verse 1]
DOns is twee Suid-Afrikaners in 'n Gbackpacker
Aiewers in Europa in n sDtad.
DOns ken n mielie en 'n stroper en 'n JGohn Deere trekker
ons het die Aweer en die kultuur ge-onderDskat
DWant hier sit ons in n kamer met 'n AGusie en Kiwi en
'n ADuitster en Ier en twee DJaps.
DEn almal behalwe ek en GStevie bestudeer
opgeAwonde hulle Dmaps
DHulle chat oor als wat hul gaan sien,
watter Gmuseums en watter outydse geboue
Ek en AStevie chat oor rugby en oor twee duisend en tien se
Gsokker world cup en sy broer se rowwe Dtroue
DMaar in ons sak is daar 'n Gpadkaart van 'n hele ander missie
APraat nie uit nie dit is konfidenDsieel
DDis 'n Suid-Afrikaanse Gkompetisie om te
ontAsnap uit die backpacker Dperseel.
[Chorus]
D G A D x2
DMiddernag sopas. Check
DBalaklawa Kompas. Check
DWalkie-talkie toets oor en uit
DStevie jy is bravo een move uit
[Instrumental]
D G A D x2
DBravo een bravo een kom in
DIdentifiseer jou posisie
DBravo een staan by ek is alreeds in die dak
Dbaie stof en ek het bitter swak visie
GLiewe ouers hier's 'n rot, hiers 'n rot en hy is groter as 'n dassie
ALiewe ouers dis'n rot of nee wag ek sweer dit is 'n dassie
DLiewe ouers
[Verse 2]
DMeanwhile by die huis is daar 'n Gspitbraai
AIewers langs die BronkhorstspruitDdam
DDaar is mielies en sosaties en 'n Gbak slaai,
Abraaibroodjies met Dtamatie, kaas en ham
DEn die manne staan in Gspeedos om die vuurtjie en
Abespiegel oor die Hane en die Ausie en die DKiwi
DWie was die beste kaptein GJohn Smit of Corn Krige en
hul Awonder nou hoe gaan dit met ek en DStevie
DHulle imagine hoe ons kuier, hoe ons girls op chat
met ons Grough looks en ons Afrika aksent
AHoe ons outydse geboue en museums verken,
GBrussels, Brugge en Parys en ook DGent
DMaar iewers in Europa in 'n Ggryserige stad sit
'n Abang Suid- Afrikaner in 'n Ddak
DHy mis 'n mielie en 'n stroper sy GJack Russel en sy kat en
'n Asomer warm Afrika Dsonsak
[Chorus]
D G A x2
DBalaklawa kompas check
DKopliggie harnas check
DWalkie-talkie toets oor en uit
DOk, ek is Bravo twee move uit
[Outro]
D G A x2
DBravo een bravo een kom in identifiseer jou posisie
DBravo een staan by jyt nog nooit so iets gesien nie
Dek is skyt bang asseblief bel die polisie
GLiewe ouers nog 'n rot, nog 'n rot en hy is groter as 'n staffie
Liewe ouers dis 'n rot of nee wag ek sweer dit is 'n staffie.
GHelp my ... AEk soek my ma ... Gek wil huis toe Dgaan
ALiewe ouers, Liewe ouers
DLiewe ouers ...