Robbie Wessels - Jy is my liefling
Autoscroll
1 Column
Text size
Transpose 0
Tuning: E A D G B E
Jy is my liefling - Robbie Wessels
[Intro]
| D | % |
[Verse 1]
DEk skryf uit 'n leƫ tank, 'n liedjie vir jou
GJy't my kom optel en gevat net vir Djou
DEk het gespartel, geskop en geskree
GJy het jou hart vir my net so gDegee
[Verse 2]
DEk het belowe: "Ek sal jou nie drop"
GJy't my vergewe en toe tel jy my Dop
DEk het verdwaal op pad na my huis
GJy het my weer die pDad aangewys
[Chorus]
DJy is my liefling, Gjy is die vDrou
DJy maak my rustig, jou wil Bmek tArou
Jou hart is rDein jou intGensies oprDeg
DEk het jou lief en ek wGil vir jou vDeg
[Verse 3]
DDie waarheid vat land soms om in te kom sink
GDie grond vat soms lank om die water te drink
DDit moet eers gespit word, en mooi ge-bewerk
GVoor liefde sy wortels daarin kan versterk
[Verse 4]
DDie liefde die groei nie in vlak grond of pad
Gin oorde vol onkruid en lande wat brand
DDie liefde die wag vir die vroee somer-reen
GOm die vrugbare lande met stikstof te seen.
[Chorus]
DJy is my liefling, Gjy is die vDrou
DJy maak my rustig, jou wil Bmek tArou
Jou hart is rDein jou intGensies oprDeg
DEk het jou lief en ek wGil vir jou vDeg
[Verse 5]
So Ddroom ek en skryf ek, uit my lee tank vir jou
My Ghart soek al lankal na die een wat hy van hou
Ek Dsoek jou, ek bel jou, em maak jou eintlik mal
En ek Ghou jou soms van, en ek gooi om jou wal
[Verse 6]
Ek Dis dalk oor beskeremend, ek leer nog die taal
Van die Gliefde en die lewe, so weerloos en kaal
MaarD jy is soos 'n lentebries, wat vloei deur my huis
GJy is die een wat my hart vir my wys
[Chorus]
DJy is my liefling, Gjy is die vDrou
DJy maak my rustig, Bmjou wil ek Atrou
DJou hart is rein jou inteGnsies opDreg
DEk het jou lief en ek Gwil vir jou Dveg
[Bridge]
En al gaan jy dalk Emweg, ek sal aanhou Dveg
En al daag jy weer Emop, ek sal nie weer Dstop
Want die water die Emvloei weer, die sluise is Doop
Die liefde die Emgroei weer, die oue's verDkoop
[Outro]
DJy is my liefling, Gjy is die vDrou
DJy maak my rustig, jou wil Bmek tArou
Jou hart is rDein jou intGensies oprDeg
DEk het jou lief en ek wGil vir jou vDeg