Robbie Wessels - John west
chordsver. 1
Autoscroll
1 Column
Text size
Transpose 0
Intro: C F C G
Die Cwolke pak saam in die Fooste
En hy Cstaan met sy hoed in sy Ghand
COp sy sementdam Fwalle my wonder
Gaan die Csomerreen Ghierdie jaar Cval
Ek Fwonder nogGsteeds by myCself
Was Fek daai jaar Gnege of Celf
Toe die Fsneeu dik geCle^ het
Op GHamilton's Crus
En ons ons Fbure se Cvure
GVinnig moes Cblus
Koor:
FJohn CWest ek Gweet jy mis jou Cplaas
Ek Fweet jy dink aan CAbraham en aan GPetrus wat dronk Craas
Jy droom van koringlande, jy Gbid nogsteeds vir Creen
En al Fmis jy ook die CVrystaat in die GKaap... sal God jou seen C F C G
CSoms le^ hy laat aande Fwakker
En hy Cdink weer aan vrugbare Ggrond
Hy Csien weer 'n klein hopie Fsand tussen bome
Daar le^ CNonna sy GbasterChond
Dan beFgin hy homGself af te Cvra
Het die Fswaarkry hom Gregtig geCpla
Tussen Flande vol mCielies
En Gkampe vol Cwild
Het FJohn West beCsef
Daar's Gnet te veel Cskuld
Koor: x2