Autoscroll
1 Column 
Text size
Transpose 0
Tuning:
C F G e|--0--|--1--|--3--| B|--1--|--1--|--3--| G|--0--|--2--|--0--| D|--2--|--3--|--0--| A|--3--|--3--|--2--| E|--3--|--1--|--3--|
DaarC's net een ding van die Vrystaat Fwaarna ek verClang, dis die seunskoshuis op Kroonstad se onderste gaGng.
CIn kamer 23 hFet ek geCbly, saFam die grootste kakmCaker, Gvan die kontreCi
Koor:
CHou vas Fjou matrCas, want DeG Vos is weer loCs CHou vas Fjou matrCas, want DeG Vos is weer loCs FHenno De VCos bGly naby aan SteynsCrus en syF pa en syC ma Gaanvaar hom soos hy isC.
CNaby die badkamer aan die Feinde van die Cgang hang 'n bloedrooi gedaante, hulle noem 'n brandGslang CRustig staan jy op, Fniks gaan mos geCbeur Maar Fsodry jy op die Ctoilet sit, Ggaan niks vir Henno Ckeer
Koor
CDe Vos is 'n bliksem, Falmal weet dit Chier van muis tot meerkat biltong, deel hy met Gplesier CMaar voor jy daaraan eet, Fhier lĂȘ die geCheim Flaat hy eers daaraan Cproe, Gdan wen jy dalk sy Cgame
Koor