Robbie Wessels - Asseblief my lief
Autoscroll
1 Column
Text size
Transpose 0
For Afrikaans People
South African Artist
----------------------------------
Robbie Wessels - Asseblief My Lief
----------------------------------
HFannes het gedink hy gaan sy luck probeer
gewBboonlik hang die sleutel by die agterdeur
hy wCeet dat hy na nege nie sy girl mag steur
want haar Bbpa slaap sag en hy lCaai altyd die
haelgewFeer
Dit was twFee uur daardie oggend toe hy haar traai bel
hy't gewBbeet hy moet dit eerste vir sy girl vertel
as sy die stCorie moet hoor by haar beste pel
is dit verBbby met HCannes Nel F
Koor:
AsseblFief my lief
Sy's nie nBbaastenby so mCooi soos Fjy nie
Asseblief my lief
Ek het rBbegtig nie beCdoel om haar te vFry nie
Ek wBbeet jy sal my nooit weer vertFrou nie
Ek was vir nBbiemand nog so lief soos vir jFou nie
AsseblCief my lief F
Dit was drie uur toe Hannes aan haar ruit klop
Sy tjommie Spanner loop en drink nog aan sy loopdop
Hy piepie sirkels op die teer en teen 'n wieldop van 'n spietkop
wat toevallig langs hom in die pad stop
Spanner het vir jare in die tronk gebly
Hy het lanklaas met 'n spietkop op die straat baklei
toe Hannes kom probeer om hulle stil te kry
word hy deur 'n vragmotor raakgery
Koor:
Die storm het bedaar twee maande later
Hannes is stabiel hy drink net whiskey en water
In die plaaslike koerant sien ons vir Hannes en sy mater
en sy girlfriend word by die dag kwater
Koor:(x2)
Woorde en Musiek: Robbie Wessels
robbiewessels.com