Autoscroll
1 Column 
Text size
Transpose 0
CEk wonder wat van Emjou geword het FJy wat nog so Gby my spook CEk weet net ons het die vEmuur gemaak FDie wêreld aan dieG brand gestook CNou is die nagte Emsoveel stiller FDie dae eis hul Geie tol
Maar oCns twee was die wFilde wind se bClare Ons kFaartjies lê die Chele wêrelGd vol
Tussen tCreine Tussen sFtasies EmLê daarDm basies Net die leë Gspore FTussen Ctreine Tussen sFtasies Net die leë Cspasies Van die oGnskuld nou verlFore C
Nou vra ek waar het alles begin Die ding van los wees voor die wind Onthou jy nog die rook, die yster Die lig wat in die verte blink Dan dink ek terug aan soveel dae Soveel stawe op die spoor En ja daar was voorhelendheid van treine Waar en wanneer het ons dit verloor Tussen treine Tussen stasies Lê daar basies Net die leë spore Tussen treine Tussen stasies Net die leë spasies Van die onskuld nou verlore http://www.richardvdw.co.za