Radio Kalahari Orkes - Kaptein, kaptein
chordsver. 1
Autoscroll
1 Column
Text size
Transpose 0
Tuning:
Radio Kalahari Orkes - Kaptein, Kaptein
[Vers 1]
Trein dBmonder innie donker oor die Aou KaBmroo
Ek sien gesigte in 'n wAolk daarBmbo
Zol is te sterk, ek het pAarras geBmkry
Iemand gaan sGien ek moet rDigting kAry
[Chorus]
KaptDein, kapAtein EmwaarheenG ry die trein
duiwel fDluister in my oAor
ek gGaan die plot verlAoor
KaptDein, kaptAein wEmaarheen ry die tGrein
DDonker maak my bAang, ek wil lGiewer huistoe gAaan
[Vers 2]
BmJan, Jan, Jan, jy's 'n Abul van 'n Bmman
Help my, help my, die vArees het my gevBmang
Jy's 'n tieAr van 'n Bmdier, my bra, my maat
Sweer jy sal Gmy nooit DagterlAaat
[Chorus]
KaptDein, kapAtein EmwaarheenG ry die trein
duiwel fDluister in my oAor,
Hy sGit hier op my spAoor
KaptDein, kapAtein EmwaarheenG ry die trein
DDonker maak my bAang, ek wil lGiewer huistoe gAaan
[Vers 3]
Trein dBmonder innie donker oor die GAroot RivBmier
Mamma, mamma wanneer siAen ek jou Bmweer
Ek sien bloed innie wAolke daarBmbo
Hierie donker tGrein donder nDêrens tAoe
[Chorus]
KaptDein, kapAtein EmwaarheenG ry die trein
duiwel fDluister in my oAor,
ons Ggaan die spoor vAerloor
KaptDein, kapAtein EmwaarheenG ry die trein
DDonker maak my bAang, ek wil lGiewer huistoe gAaan
Woorde en musiek: D.Roberts & Rooi Jan
Tabber: Emile Odendaal