Autoscroll
1 Column 
Text size
Transpose 0
Tuning: E A D G B E
ASo stadig loop ons deur die pers Jakarandas Wat vDal, die bome word Ekaal APa staar na die beeld van ou Botha wat reis Op sy peDrd Hy wonder was blEoed soveel werd DSoveel jare dra hy aan die naEam van 'n Aplek DSoveel jare moet ons nou laat gaEan APretoria, jy was nog aDltyd daar Want jy lĂȘ in my kEluis ek noem jou my huAis Ek vergeet nooit jou Enaam PreAtoria, wat as my Dkind my vra Is die naam dan so erg so bitter en slEeg Hoekom gooi jul dit wAeg
Genadig staan ons by oom Paul op die plein
En voel KleDin, God het ons bewaEar MAaar stadig loop trane so stil deur my Moeder sy vDra En wonder was ons dan niks werEd DSoveel jare dra sy aan die naEam van 'n pAlek DSoveel jare moet ons nou laat gaAan
APretoria, wat as Dmy kind my vra Is die naam dan so erg so bitter en slEeg Hoekom gooi jul dit wAeg
DEn ek weet dat die land moet bestaan AElmal saam
Maar dit maak soveel mense seer
DAs al daai ou name vergaaEn APretoria,
APretoria, wat as Dmy kind my vra Is die naam dan so erg so bitter en slEeg Hoekom gooi jul dit wAeg