Autoscroll
1 Column 
Text size
Transpose 0
Tuning: E A D G B E
GIn 'n kring teen die mure In 'n opskopsaal Sit die Cvrouens droog en kyk Hoe die Gmanne stry
Op die groot onthaal
Oor 'n Emglas sherry wDyn Hulle Graas en rumoer
Dis 'n groot gedruis
Al die Cmanne by die rugby onthaal En die Gdop en die dam is Cop die huis Almal Ddrink en die Unie beGtaal
En die Gmammies teen die Cmure Hou 'n Gtelling van die Cbiere Wat geGknak word in die Emopskopsaal En die Dmanne van die spanne
Met die kanne in die hande
Is die manne van die rugby ontGhaal GHulle speel al die punte
Weer oor en oor
Van 'n dCrop tot 'n pleis En 'n sGcore
En die baas van die plaas Oom Jannie van Schoor Vee die skuim van sy wegle^ snor En die hakers haak af Met 'n halfglas Rum In die middel van die groot dansbaan En beduie weer van 'n foot-up skrum En die ref met die oogklappe aan Ag man, moenie moan nie Jyt jou kaas en jou polony Doop jou wors in die mostertsous Op die veld waai die velle Hier's ons almal goeie pelle Vat 'n sherry vir jou ou klakous