Klopjag - N1 roete
chordsver. 1
Autoscroll
1 Column
Text size
Transpose 0
Tuning: E A D G B E
https://www.youtube.com/watch?v=x_fWAKD_azg
Stumming : Picking
[Intro]
e -----0---5---------0------------------0---5----------0-0---
b -2----------3--2-------------------------------------------
g -2-2---2----4--2-2---2-------4---2--2---2------------2-2---
D ---------------0---------4-h5---------------------0--0-0---
A -0-------------------------------0----------5-4-2-0--------
E -----------------------------------------------------------
[Vers 1]
Ou AKaapstad was van altyd af Dnog baie mooi vir my
en Aek sou baie F#mgraag net hier teen TDafelberg wou Ebly
waar die AKaapse Dokter dikwels kwaai
oor DDuiwelspiek die stad indraai
en Aals wat Dleef en bEeef die baai wil iAnwaai
[Vers 2]
AWaar jy ook vandaan kom, daar’s ‘n Dplekkie vir jou êrens hier
‘n Asnelweg selfs, van F#mSeepunt af, wat lDei na nêrens nie E
maar ARhodes staan sonder woorde
in die Dtuin en wys my waar die noorde is
en Aweet ek dDis na joEu wat ek verlaAng
[Koor]
Want my Dhuis is waar my hEart is en my Ahart is daar by F#mjou
Al die Dvreugde van ou EKaapstad is teen Ajou gemeet maar Eflou
want my Dhuis is waar my Ehart is en myA hart is in my mF#motor
wat die DN1 roete Enoord volg tot by Ajou, tot by F#mjou
Wat die DN1 roete Enoord volg tot by Ajou
[Vers 3]
Toe ADias hier verby is op die Druwe rug van ‘n stormsee
het Ahy die plek die F#mnaam, SDtormkaap gEegee
AMiskien het hy ook op daardie dag
Dook na sy huis verlang
soos Aek vaDnaand teen TaEfelberg se haAng