Klopjag - Liedjie vir die besemtannie
chordsver. 1
Autoscroll
1 Column
Text size
Transpose 0
Tuning: E A D G B E
[Intro]
G C G C
[Vers 1]
GSy is so gemaak en so laat Emstaan
deur al die winde en die Cstorms
van haar beGstaan
GBesem in die hand Em
vee sy ons sypaadjie,
Csoms, as ek verDby Dsus4stap D
GSy was jonk en hy was Emvreemd,
sy oë was blou, haar rok was Cpers
Hy't haar hart geAmsteel, toe hy Dsê:
Maar jy lyk so mooi soos 'n BGybelvers
[Koor]
GSy sê sy het alles nou vEmergeet,
waaraan kan 'n mens die hartseer Cmeet?
Nou vee sy maar
tot die Amstof gaan lê
en die sDkrapnel van haar hart
in die Gpad bly lê
G C G C
[Vers 2]
GSy hoor die rand het weer geEmval,
sulke sinnelose nuus
maak haar soms Cmal
Gaan niemand iets sê
oor die Amvrouens van die nag
wat haar Dsypaadjie
so vol Gstof betrap
[Koor]
GSy sê sy het alles nou vEmergeet,
waaraan kan 'n mens die hartseer Cmeet?
Nou vee sy maar
tot die Amstof gaan lê
en die sDkrapnel van haar hart
in die Gpad bly lê
G C G C
[Koor]
GSy sê sy het alles nou vEmergeet,
waaraan kan 'n mens die hartseer Cmeet?
Nou vee sy maar
tot die Amstof gaan lê
en die sDkrapnel van haar hart
in die Gpad bly lê
G C G C