Karlien Van Jaarsveld - Geskeurde jean
chordsver. 1
Autoscroll
1 Column
Text size
Transpose 0
Tuning: E A D G B E
Karlien van Jaarsveld
Geskeurde Jeans
Key - B
[Verse]
Ek Broep na jou
Roep omdat ek so veel Evan jou hou
Oor `n naweek was dit F#nat soos nouE
Somerliefde innie Bstorm
Toe Bsoek ek meer
Meer as wat jy toe vir Emy wou gee
Jy het Nee gesê maar F#Ja gevoelE
Wat het jou in my laat Btwyfel?
As jy my G#mterug wil hê
Laat jou Ehart vir jou sê
(Net wat jou Bkop wil hê is wat F#jou lyf wil hê)
Sou jy my G#mweer onthou
As ek Elyk soos toe (Sou jy my weer onBthou)F#
In my geskeurde Bjeans
Was jy nog lief vir G#mmy
Ek sal dit moet gaan Esoek
En uit my kas F#uitkry
My geskeurde Bjeans
En dit voel ek Bweet
Asof ek jou kan G#mterugkry
Want dis wat jy Esoek en hoe jy my F#onthou
In my geskeurde Bjeans
BDink weer terug
Aan my soene innie Eoggendlig
Voel hoe druk die wind my F#teen jou vasE
Jy kan my nie so verBgeet nie
Het Bjy gevoel
Meer as Ewat jy wou
toe F#raak jy bangE
dis so dit werk, dis wat die liefdeB doen
Laat jou Evlieg as jy nie Bterughou
As jy my terug wil hê
Laat jou Ehart vir jou sê
(Net wat jou Bkop wil hê is wat F#jou lyf wil hê)
Sou jy my G#mweer onthou
As ek Elyk soos toe (Sou jy my weer onBthou)F#
In my geskeurde Bjeans
Was jy nog lief vir G#mmy
Ek sal dit moet gaan Esoek
En uit my kas F#uitkry
My geskeurde Bjeans
B
En dit voel ek weet
Asof ek jou kan G#mterugkry
Want dis wat jy Esoek en hoe jy my F#onthou
In my geskeurde Bjeans
Ek sal jou weer moet Evashou
Sodat jy kan F#onthou
Wat jy het is G#mnie vervangbaar
Sal jou laat aanhou Ewonder
hoe jy ooit weer F#sonder
my somerliefde G#mmaak
In my geskeurde Bjeans
Was jy nog lief vir G#mmy
Ek sal dit moet gaan Esoek
En uit my kas F#uitkry
My geskeurde Bjeans
En dit voel ek Bweet
Asof ek jou kan G#mterugkry
Want dis wat jy Esoek en hoe jy my F#onthou
In my geskeurde Bjeans
WantE dis wat jy soek eF#n hoe jy my onthou
In my geskeurde Bjeans