Karlien Van Jaarsveld - Dans in die reen
chordsver. 1
Autoscroll
1 Column
Text size
Transpose 0
Capo: 6
Tuning: E A D G B E
[Verse]
GEk kan nie vir jou verduidelik
GHoe ek oor jou voel of hoe ek dit bedoel
So staan 'n bietjie naCby my
CKan jy my lippe lees?
[Verse]
GVoel jy die musiek se ritme
GSoos druppels op 'n sinkdak
GHoe jy aan my hart vat
Dis asof jy regCdeur my kyk
Dis wat jy aan my dGoen
[Chorus]
GEk wil net dans, dans in die reën
Ek dans tot jy omCkyk
CAl dans ek alleen
Ons hoef nie te prDaat nie
DNiks maak meer saak nie
Kom ons dans in die reGën
[Verse]
GEk staan vas in hierdie oomblik
GMense stap verby my
GEk kan nie my oë kry
Om van joune wCeg te kyk
COns praat mekaar se taal
GJy kom aangestap na my toe
GEk hoor hoe reën dit harder
GMusiek word al hoe sagter
Dit is nou net Cek en jy
CEn die druppels rondom ons
[Chorus]
GEk wil net dans, dans in die reën
Ek dans tot jy omCkyk
CAl dans ek alleen
Ons hoef nie te prDaat nie
DNiks maak meer saak nie
Kom ons dans in die reGën