Karen Zoid - As musiek begin speel
Autoscroll
1 Column
Text size
Transpose 0
Intro: C
CHulle sê ons moet glo, net soos die kinders
EmSo is hierdie lewe dan net vir beginners?
FSeuntjies word manne en gaan sit dan in â?C?n kroeg
en lyk Gmoeg
My seun, jy moet luister as ek vir jou sê:
Jy gaan eendag moet veg, met als wat jy het
Soms gaan jy voel, wat is die doel , genoeg
is genoeg
Ek wil hê jy moetC saam sing as musiek begin speel
en dAmans in die somer se reën
En soFek vir die reënboog
langs die Gpad, my skat
CHardloop in die see in met jou Amjeans aan
Kyk uit vir ân meermiFn en deel in gesprekke
oor al die mooi plekke langs die Gkus
Bly bewus van Fjouself
Net nie teCveel nie
ook nie te Ammin nie
Maar net nie te Gveel nie
Ek wil hê jy moetC saam sing as musiek begin speel
En Amdans in die somer se reën
En sFoek vir die reënboog
langs die Gpad, my skat
En Fas jy ooit voel
die lewe is net een groot gAme-suffer
F reik jou hande uit en help â?G?n ander
met minder as Fjy
Gaan maak iemand Ambly
want dan sal jGy
Altyd kan saam sing as die musiek begin speel
En dans in die somer se reën
En soek vir die reënboog
langs die pad, my skat
Hardloop die see in met jou jeans aan
Kyk uit vir ân meermin
En as jy haar vind
is ek bly my kind
want ek weet
twee dromers is beter as een
Brug (x2)
=========
CNan na na na he, Nan na na na he
AmNan na na na he, Nan na na na he
FNan na na na he, Nan na na na he
GNan na na na he, Nan na na na he
Ek wil he jy moet Fsaam sing
Ek wil he jy moet Esaam sing
Ek wil he jy moet AmsaaGm Fsing
my Ckind