Jean Marais (South Africa) - My koning heer
chordsver. 1
Autoscroll
1 Column
Text size
Transpose 0
Tuning: E A D G B E
[Intro]
A C#m Bb E
[Verse]
AIn my hart is daar ‘n lied van dankbaarC#mheid
Aan U my BmGod, aan U my Evriend
vir wat U Adoen in my lewe elke C#mdag
Net waar ek Bmgaan, net soos ek E/C#is
En daar is F#mniemand wat my hart kan raak soos AU
my kan opDtel en vasBmhou
daarom Egee ek U al die eer
[Chorus]
Met my Ahande omhoog, met elke F#mklank wat ek sing
wil ek BmU kom verhoog, al my Elof aan U bring
want U is my sAkepper my vriend
Die hem’le F#mlig U omhoog
U word verBmewig vereer E
My KoAning DHeerE, My KoAning DHeer