Autoscroll
1 Column 
Text size
Transpose 0
Tuning: E A D G B E
Artist: Jan Blohm Album: Die Liefde Album Released: 2018 Youtube: https://www.youtube.com/watch?v=sT9UTvXCgAA Original Key: E major [Intro] E E E E [Verse 1]
ESy dra 'n vuur in my are EEk brand my as die laaste een wat Bbars Vir 'n pakkie twintig Bblou A Dit bring my twee strate nader aan Ejou
[Verse 2]
My hEande voel soos die van 'n ander En ek wEonder, kan 'n man verBander AEk het iets nodig om aan vas te klou 'n TAien pond hammer of 'n vrou, soos Ejy Hoe's daai vir belBy?
[Chorus]
Ek word wEakker in die oggend vuisvoos in 'n sloot Met bloed in my are en met jou in my mBond 'n FAoto van jou, jy hou 'n foto van my vas In die gatsak van my blou jEeans En crazBy scenes BJy soen my met jou EToe roe toe toe toe doe toe doe toe roe toe doe EToe roe toe toe toe doe toe doe toe roe toe doe
[Verse 3]
Ek lEewe nou al heeltemal te lank In vreemde plekke uit 'n ou rugsBak WaAar sal ek my liefde kry Seker nAet daar waar jy bly Hey hey hBey
[Chorus]
Ek word wEakker in die oggend vuisvoos in 'n sloot Met bloed in my are en met jou in my mBond 'n FAoto van jou, jy hou 'n foto van my vas In die gatsak van my blou jEeans En crazBy scenes BJy soen my met jou EToe roe toe toe toe doe toe doe toe roe toe doe EToe roe toe toe toe doe toe doe toe roe toe doe EToe roe toe toe toe doe toe doe toe roe toe doe EToe roe toe toe toe doe toe doe toe roe toe doe
************** | He plays this live with a capo on the bottom 5 strings 2nd fret and using different chords. **************