Jan Blohm - Ruby
chordsver. 1
Autoscroll
1 Column
Text size
Transpose 0
Tuning: E A D G B E
[Verse 1]
ERuby sit nader trek dig die gordyne
Gooi my verlossing met n sakkie mediBsyne
EGooi jou asem onder die kerse trek toe die komberse
Die nag het oud gBeword
[Chorus]
AEn hier, hier kom die sEon
Ja Ahier, hier kom die sEon
[Verse 2]
EOns het gebid vir reen tussen vier mure
Ek en jy en n wereld buite die deBur
EEn saggies is jou asem frangipani en blare
Jy is my ondergronBd
[Chorus]
AEn hier, hier kom die sEon
en Ahier, hier kom die sEon
[Post Chorus]
Ele,B le my nAeer ja baby, Ele,B le my nAeer
[Verse 3]
ESalower en rose en die rook draai in kringe
Hoor jy die stemme, Hoor jy die gBesange
EEk voel jou hitte en ek voel jou hart
Klop saam met my Bhart
[Chorus]
AEn hier, hier kom die Eson
en Ahier, hier kom die Eson
[Post Chorus]
Ele,B le my nAeer ja baby, Ele,B le my nAeer
[Bridge]
Gdit is n tDyd vir leiEding, ek voel heilig nou
GDaar is n F#mtyd vir bevrEyding Baby, ek voel veilg nou
GDaar is n tDyd vir genEesig ek voel heilig nou
GHoor jBy E
[Verse 4]
EJy preach die gospel volgens Elvis en Johnny Walker
Bring daai verlossing vir mBy
EWant daar’s teer in my longe en vuur in my hare
Ek voel heilig hBier
[Post Chorus]
Ele,B le my nAeer ja baby, Ele,B le my nAeer