Jan Blohm - In wens
chordsver. 1
Autoscroll
1 Column
Text size
Transpose 0
Tuning: E A D G B E
[Verse 1]
Kon ek opdrag gCee, laat die rose bloei.
Trane in 'n glas, sou ek jou voete wGas.
Kon ek met jou Cdans, soos blare in die wind.
Sou ek tyd vasbind, heilig in 'nG mens.
[Chorus]
En al werk ek die nag tFrein, kan ek in drome glAmo,
As jy wag vir mFy, sal ek jou kom kGry.
[Verse 2]
Kan ek jou donker skCeur, laat dit lig op jou reen.
Jy hopeloos besef, jy sien jou in Gmy.
Het ek dit reg geCkry, om die man te vermy.
Om diep in jou lag, vlenters waansin aGan.
[Chorus]
En al werk ek die nag trFein, kan ek in drome glAmo,
As jy wag vir mFy, sal ek jou kom kGry.
[Verse 3]
Vir jou my mou rond dCra, as die ster in Bethlehem.
Nog eenkeer vir my, na grond paaie lGy.
Wil jou geheime hoCor, en in 'n boksie weg toor.
En 'n vuur vir jou maak, ek sweer sterre het vleGrke.
[Chorus]
En al werk ek die nag trFein, kan ek in drome gAmlo,
As jy wag vir mFy, sal ek jou kom kGry.
En al werk ek die nag trFein, kan ek in drome gAmlo,
As jy wag vir mFy, sal ek jou kom kGry.