Jan Blohm - Harlekyne en treine
chordsver. 1
Autoscroll
1 Column
Text size
Transpose 0
Tuning: E A D G B E
Jan Blohm - Harlekyne en Treine
--------------------------------
Nota: Nog nie 100% oor die een nie!
Die strumming in die song is nie altyd oor al die snare nie,
gewoonlik net oor die eerste twee of drie snare van die chord.
Luister na die CD om die idee te kry...
Intro:
C G C G C
Ek het Cweg gery want jy wou Gagter Cbly
waar die stiltes weer vir jou Gheel kon Ckry
jy kon overdose op GhappiCness
sonder my charm my baby, gaan dit Gmaklik Cwees
FSorry vir goodbyes en die GTuesday Amblues
Flosers soos Cek, kan nie Gpick en Cchoose nie
FBoswell Wilkie kom Ghaal vir Ammy
ek Fwil op Ctreine met Gharlekyne Cry
*Intro*
Met jou spierwit siel op daai merry-go-round
sal jy nooit weer huil nie, op ou kersaand
en dis fine met my want down the line
sal ek jou naam uitskree as dit hard lawaai
Sorry vir goodbyes en die Tuesday blues
losers soos ek, kan nie pick en choose nie
Boswell Wilkie kom haal vir my
ek wil op treine met harlekyne ry
*Intro*
Jy wou toor met my sonder 'n Bybel
maar ons het die seisoen verkeerd benader
om 'n kind te wees is om blind te wees
babe jy't genoeg gesę om altyd hees te wees
En eks sorry vir goodbyes en die Tuesday blues
losers soos ek, kan nie pick en choose nie
Boswell Wilkie kom haal vir my
ek wil op treine met harlekyne ry
*Intro*
(in hierdie versie strum die chord waar gewys)
Maar die Csomer hang aan Gvislyn Chier
en dis Cmoeilik om jou Cstem uit my Glyf te Ckry
om 'n Clove song Cin hierdie Greën te Cskryf
is Cdeesdae blerrie Gmoeilik vir Cmy
Sorry vir goodbyes en die Tuesday blues
losers soos ek, kan nie pick en choose nie
Boswell Wilkie kom haal vir my
ek wil op treine met harlekyne ry
ek sę Boswell Wilkie kom haal vir my
ek wil op treine met harlekyne ry
Woorde & Musiek: Jan Blohm
Tab: Oorsprongklik van kitaarmykruis@gmail.com, deur Rudolph