Autoscroll
1 Column 
Text size
Transpose 0
Anneli van Rooyen - Neem My Op Vlerke -------------------------------------
CJy sien die wêreld deur kinders se oë GHoef nie in ander se twyfel te glo FJyC is 'n boodskap, 'n wese wat woordloos verstaan CJy is die laggende boog wat bly swewe GHoop wat die son in my polsslag bly lewe FOp trappe van lig loop jy sag CJoGu asem 'n wolk, stil soos die nag
CNeGem my op vlerke, engel, ek voel soos jy COp duisend tree wil ek dans net soos jy GNeem my op vlerke, engel, laat my verstaan COm deur die wêreld met jou boodskap te gaan
Vanuit die poorte van jou wolkkastele Kom jy en waak oor die mense se tree Gestuur met beloftes verby ruimte en tyd Sien jy die sterre skyn oor al ons sorge Voel jy nie lus vir vandag en vir more Jy is die kneg van lewe en sterwe En rus, net soos jy is Neem my op vlerke, engel, ek voel soos jy Op duisend tree wil ek dans net soos jy Neem my op vlerke, engel, laat my verstaan Om deur die wêreld met jou boodskap te gaan
FIsC ek alleen dan hoef ek net te vra FEnG jy sal kom jou vreugdeboodskap dra
Neem my op vlerke, engel, ek voel soos jy Op duisend tree wil ek dans net soos jy Neem my op vlerke, engel, laat my verstaan Om deur die wêreld met jou boodskap te gaan Neem my op vlerke, engel, ek voel soos jy Op duisend tree wil ek dans net soos jy Neem my op vlerke, engel, laat my verstaan Om deur die wêreld met jou boodskap te gaan