Elandré - Vuur op die water
chordsver. 1
Autoscroll
1 Column
Text size
Transpose 0
Tuning: E A D G B E
[Description]
Die liedjie is in C. Geen Capo word benodig nie.
Voorstelle en terugvoer word waardeer. Geniet hom.
Song: Vuur Op Die Water
Artist: Elandré
Difficulty: Novice
Tabbed by: Willem
[Intro]
Am F
[Verse 1]
Die Amlang pad
Kan somtyds bietjie van mens wFeg vat
Die lCigte in die nag maak dit duidelik
SGoms is dinge net te tydelik
En wAmoorde
Kan ook net soveel beFlowe
Toe Cek jou sien weet ek jy's verbode
En Gal wat ek wou doen is praat
Maar Ftoe is dit te laat
[Chorus]
Jy lCaat my brand
Ek wens ons was weer terug in Ggisteraand
My vel voel nog die passie van jou Amsagte hand
Ek wil regtig nie myself verloorF
Hoe kan ek anders met daai donker
COë wat jy
Gebruik soos jy my hande in die Gdonker lei
Ek weet dis teen die reëls
Maar ek wil Amlanger bly
Ek weet nie wat dit is nie
Maar diFt
Dit brand in my
C Vuur op die Water, ys na die front
Am Ek en jy brand af, tot op die grond
F Vuur op die Water, ys na die front
G Ek en jy brand af, tot op die grond
[Verse 2]
So Amwat dan
As die oggend kom en ons moet aFangaan
CWeet ek is nie een vir opgee
Maar Cas ek moet sal ek jou tyd gee
En Amblus my
Vuur wat jy so gretig Faansteek
Is mense soos jy wat 'n Chart breek
So hoekom is ek 'n sucker vir Gseerkry
My vingers brand maar ek wil Fbly
My vingers brand maar ek wil Fbly
[Chorus]
Jy lCaat my brand
Ek wens ons was weer terug in Ggisteraand
My vel voel nog die passie van jou Amsagte hand
Ek wil regtig nie myself verloorF
Hoe kan ek anders met daai donker
COë wat jy
Gebruik soos jy my hande in die Gdonker lei
Ek weet dis teen die reëls
Maar ek wil Amlanger bly
Ek weet nie wat dit is nie
Maar diFt
Dit brand in my
C Vuur op die Water, ys na die front
Am Ek en jy brand af, tot op die grond
F Vuur op die Water, ys na die front
G Ek en jy brand af, tot op die grond
C Vuur op die Water, ys na die front
Am Ek en jy brand af, tot op die grond
F Vuur op die Water, ys na die front
G Ek en jy brand af, tot op die grond
[Outro]
Jy lCaat my brand
Ek wens ons was weer terug in Amgisteraand
My vel voel nog die passie van jou sFagte hand
Ek wil regtig nie myself vGerloor
Verloor
Tot op die gCrond