Elandré - Stilte voor die storm
chordsver. 1
Autoscroll
1 Column
Text size
Transpose 0
Tuning: E A D G B E
[Intro]
E
[Verse]
EEk en jy luister
Na die rBeen in die duiAster
Klou aanE my B
ELakens en ligte
Twee vlugtelAinge
Gloei teeEn myB
[Chorus]
DSoos my vingers harAdloop oor die lEyne
DRyk my hand uit na die vAlam jy's myEne
DAl wat ek ontAhou is die hout vloer en joEu vorm
Los jou nDaam op my, Ajy's die stilte voor die sEtorm

[Interlude]
E A E B
[Verse]
EJy is my leeflyn
Jy's die asem wat ek hAaal
ERigting en chaos ek sien deur jou
Ek sBien jou kaal
[Chorus]
DSoos my vingers harAdloop oor die lEyne
DRyk my hand uit na die vAlam jy's myEne
DAl wat ek ontAhou is die hout vloer en joEu vorm
Los jou nDaam op my, Ajy's die stilte voor die sEtorm
Los jou nDaam op my, Ajy's die stilte voor die sEtorm
[Bridge]
'n SBtoeplig brand soos ek jou weg soek
Deur die mAuur wys jou hande wat jy wil doen
Dis hopEeloos, ons al twee is eBwe broos
[Chorus]
DSoos my vingers harAdloop oor die lEyne
DRyk my hand uit na die vAlam jy's myEne
DAl wat ek ontAhou is die hout vloer en joEu vorm
Los jou nDaam op my, Ajy's die stilte voor die sEtorm
Los jou nDaam op my, Ajy's die stilte voor die sEtorm
[Outro]
Stilte voor die stEorm
N.C.
Stilte voor dieD stoErm