Autoscroll
1 Column 
Text size
Transpose 0
Tuning: G C E A
[Intro] x2 A A E E [Verse]
ASon sak weg jy se jy's moeg vir die plek jy wil Easemhaal Jy't 'n bAoek vol drome en verlore wense wat jy mEoet gaan haal
[Pre-Chorus]
F#mJy vra hoe vind on 'n plek C#min die son AKleindorp-Dromers ons sal Dhier uit kom F#mJy se jy voel die wereld C#mraak te klein Djy is bang dat jy Egaan verdwyn
[Chorus]
AOns vat die draaie tot die pad op raak EOns weet nie waarheen nie wat maak dit saak F#mSny ons deur die nag DMusiek speel oor jou lag Vanaand vlug ons saam na 'n Eplek sonder naam
AEk wil ie dink nie ek wil jou ontvoer EEk wil nie meer verduidelik hoe ek voel F#mKom ons breek die reels Tot die wDereld ons verveel vanaand vlug ons saam na 'n Eplek sonder naam
[Instrumental] x2 A A E E [Verse]
AStaan op die sitplek ons is amper daar verby gEeen berou AIewers tussen verlief en verlore ek sien nEet vir jou
[Pre-Chorus}
F#mJy vra is dit te laat om C#mom te draai AGister le in jou Dboonste laai F#mmoenie wag om nou C#mom te kyk nie Dons weet mos nie hoe Emore lyk nie
[Chorus]
AOns vat die draaie tot die pad op raak EOns weet nie waarheen nie wat maak dit saak F#mSny ons deur die nag DMusiek speel oor jou lag Vanaand vlug ons saam na 'n Eplek sonder naam
AEk wil ie dink nie ek wil jou ontvoer EEk wil nie meer verduidelik hoe ek voel F#mKom ons breek die reels Tot die wDereld ons verveel vanaand vlug ons saam na 'n Eplek sonder naam
[Outro] (plek sonder naam) x4 A A E E A