Coenie De Villiers - Vir jou
chordsver. 1
Autoscroll
1 Column
Text size
Transpose 0
Tuning:
Coenie de Villiers
Vir jou
Vir jCou wil ek 'n huis hê
'n DmHuis met 'n leiklip vloer
'n GWitgekalkte skoorsteen
Wat Cdeur die rietdak lGoer
'n COkkerneuthout onderdeur
Wat kDmreun aan die skarnier
'n DCons - kombers om in te beur
'n GKaggel en 'n vuur
Koor:
Die Amdae is droef soos druiwe
Jou Dmnaam is soet soos mos
En die Gherfs is in die wingerd
En die Cson in elke tros
En die Amwinterseer is Awondbaar
As die jaarDm se hitte kwyn Fm
Die Cseisoen word oud en waardig
Wat mosG was word nou wyn
Vir Cjou wil ek 'n bos hê
Waar jy Dmdennenaalde ruik
RGeën wat oor die berg kom
En Ctimmer teen die Gluik
En Cby die hek 'n bloekom
Met sy Dmtakke in die wind
HierC in die koperledekant
Jou Gwarm bruinoog kind
Koor:
CAl maak ek hierdie versie Feenvoudig lief soos Fmnou
CDie wens bly tog maar net 'n wens, die Fwerklikheid verbFmrou
CDie wens bly tog maar net 'n wens, die Dmwerklikheid verbrou G
Want die Amdae is droef soos druiwe
Jou Dmnaam is soet soos mos
En die Gherfs is in die wingerd
En die Cson in elke tros
En die Amwinterseer is Awondbaar
As die jaarDm se hitte kwyn Fm
Die Cseisoen word oud en waardig
Wat mosG was word nou wyn
Am Dm G C
Woorde & musiek - Coenie de Villiers