Autoscroll
1 Column 
Text size
Transpose 0
Capo: 1 Tuning: E A D G B E
#-----------------------------------------LET WEL---------------------------------------# # Die leêr is die skrywer se eie werk en verteenwoordig hulle interpretasie van die # # lied. Jy mag slegs hierdie leêr gebruik vir privaat studie, leerderskap, of navorsing # #---------------------------------------------------------------------------------------# Song: Storieman Kunstenaar: Bobby van Jaarsveld Album: Maak 'n Wens Getab deur: Christo van Niekerk Storieman - Bobby van Jaarsveld #-----------# # Capo 1 # #-----------# G - D - Em - C
GLank gelede ons was 7 Dsonder vrees of bang vir lewe Emons was beste vriende toe verCloor ek jou...
GEendag lank terug 21 Dsonder wysheid sonder rigting EmVind ek iets in iemand wie ek Ckon onthou
EmLuister saam die Dstorieman van Cmy en jou Ek skryf die boeke Ghier binne my Die sprokies is verhale oor Djou en my Ek lees dit met so baie Cgevoel omdat ek alles bedoel sodat jy alles Emverstaan
DBlaai om as jy die volgende Gwoorde hoor, ek sal jou altyd vind as ek Djou verloor ek lees dit met so baie Cgevoel omdat ek alles bedoel sodat jy alles Emverstaan en jy lees elke woord Dsaam eks jou storieGman.
GJys een van 'n soort boek se voorwoord Delke hoofstuk wat ek neertik Emvan begin tot aan die einde Cnet vir jou
EmLuister saam die Dstorieman van Cmy en jou Ek skryf die boeke Ghier binne my Die sprokies is verhale oor Djou en my Ek lees dit met so baie Cgevoel omdat ek alles bedoel sodat jy alles Emverstaan
DBlaai om as jy die volgende Gwoorde hoor, ek sal jou altyd vind as ek Djou verloor ek lees dit met so baie Cgevoel omdat ek alles bedoel sodat jy alles vEmerstaan en jy lees elke woord Dsaam eks jou storieGman.
Jy is die Crede hoekom woorde nie opraak nie Emwant mens is niemand voordat iemand jou Dlief het nie
Ek skryf die boeke Ghier binne my Die sprokies is verhale oor Djou en my Ek lees dit met so baie Cgevoel omdat ek alles bedoel sodat jy alles Emverstaan
DBlaai om as jy die volgende Gwoorde hoor, ek sal jou altyd vind as ek Djou verloor ek lees dit met so baie Cgevoel omdat ek alles bedoel sodat jy alles Emverstaan en jy lees elke woord Dsaam eks jou storieGman.
********************************************************************** Stuur versoeke en kommentaar na christovn1997@gmail.com Geniet hom! ---------------------------------------- Die leêr het die egtheids toets geslaag. ----------------------------------------