Arturo Leyva - Winde van drome
chordsver. 1
Autoscroll
1 Column
Text size
Transpose 0
CVanoggend lê die Gmis weer op die Fwater G
CEn ek vGoel so gerFus, want ek wGeet jy kom latCerG na myF G
CEn al die ander mGense staan my nie aFan nie G
CWant al die ander mGense weet nFie waaroor ons lGiefde gCaan nie G F G
Koor:
FEn geduldig sit ek hier en wag
TFot aan die einde van die dFag G
Want sCaans as die wGind deur die bFome kom wGaai
Drink ons vConkelwGyn tot die hFaan begin kGraai
Dis die lCiefde in jou Goë wat joFu hartstog vGerraai
En die wCinde van drGome laat wFaai G
Wat die wCinde van drGome laat wCaai
VCanmiddag lê die Gbote op die Fdam G
CJy sê jy's Glief vir my, my Fkniëe woGrd lam
COp elke dGroom klink ons 'n gFlasie G
C'n lewe van sGaam wees lê Fvoor, daar's Gniks wat ons Chaas nieG F G
Koor
Koor ( x 2)
Woorde & musiek: Gian Groen